SPEELS

AcronymDefinition
SPEELSSpin Polarized Electron Energy Loss Spectroscopy
Copyright 1988-2018 AcronymFinder.com, All rights reserved.
References in periodicals archive ?
Soos die romantitel dit stel, speel die roman af in teenstellende ruimtes in en om Kaapstad, strek die verhaal oor sewe dae en is die hoofkarakters drie uiteenlopende rooikopvroue.
Gewone konsepsies speel anclersyds 'n groot rol in die digters se reaksies.
Soos Du Plooy speel Lewis ook in op die ouer-kindkonteks, maar dan veel meer implisiet en sonder donker konnotasies.
Om die dilemma op te los van vasgevang-wees tussen verlede en toekoms, kan skrywers 'n beduidende rol speel. As 'n mens kyk na die verhouding tussen Afrikaanse skrywers en die Suid-Afrikaanse samelewing in die apartheidsjare vanaf die vyftigerjare van die vorige eeu, val verskeie dinge jou op.
In die huidige situasie speel die skrywers 'n soortgelyke, verbeeldingryke rol.
By 'n foto van haarself--skeletkop op 'n groen kussing met 'n boek voor haar neus--se sy lig en speels, die toon waarin sy weet sy al vir te lank met hom omgaan: "Haai, ek weet dan niks van die foto's nie.
Die tema van religie het intratekstuele bande met ander werke in Fouche se oeuvre en speel in Skrywersblok en ander verhale ook 'n beduidende rol.
'n Ondersoek na die rol wat ruimte in die rolprent speel, kan 'n groot omvang aanneem; daarom sal daar selektief en illustratief met enkele teoretiese begrippe en toepassings omgegaan word.
Wanneer die individu in rou gedompel is oor die verlies van 'n geliefde objek, speel sowel semiotiese as simboliese prosesse 'n belangrike roi, tesame met die biofisiologiese ritmes van oordrag (transmission) en stimulasie in die individu.
Geografiese verplasing na die buiteland speel in albei hierdie tekste 'n belangrike rol, maar wat hierdie twee tekste laat uitstaan, is uitbeeldings van identiteit waarin die aanwesigheid-afwesigheid-spanning in unieke intense vorms neerslag vind.
Agtien jaar na die verskyning van Wie met vuur speel is Meyer nie alleen gevestig as Suid-Afrika se bekendste spanningsverhaalskrywer nie, maar ook as een van die wereld se toonaangewende skrywers in die genre.